105 Results for : maak
-
Anderkant die scrap [On the Other Side of Scrap] , Hörbuch, Digital, ungekürzt, 300min
Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, lê hy nou familie uit in die storie “Familiefoto”. Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal: Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om die weggesteekte mense onvergeetlik te maak is moeiliker, daarom is Dana se stories so onvergeetlik. Daaroor, en omdat die mense in sy stories van ver af kom. Hulle ry Valiants en weet nog van Uncle Charlie’s, padkafees, Geloftefees, Springbokradio en Kommuniste. Die mans dra nog pakke en die vroue hoede; tant Pop en oom Jorrie en so aan. Maar hy skryf ook oor vandag se mense. Party emigreer. Ander bly, hulle kyk sport en reis en kom mense teë. Elke nou en dan sien mens ‘n reënboog. “Ek is eintlik ’n baie gewone ou. Rustig. Daar is nie probleme nie. Op die toneel.” Please note: This audiobook is in Afrikaans. ungekürzt. Language: English. Narrator: Mr Johann Nel. Audio sample: https://samples.audible.de/bk/nbps/000004/bk_nbps_000004_sample.mp3. Digital audiobook in aax.- Shop: Audible
- Price: 9.95 EUR excl. shipping
-
Beste Bianca (eBook, ePUB)
Doktor Bianca Dempsey is 'n vrou wat antwoorde soek. Sy ontdek dat iets in die water die mense in haar gemeenskap siek maak en is vasbeslote om agter die kap van die byl te kom. Sy ontmoet 'n aantreklike vreemdeling tydens 'n verkenningsekspedisie wat aanbied om haar te help. Haar kop sê nee, maar haar hart weier om te luister. Dié man lyk darem nie of hy geheime het nie. Ryno is nie wie hy sê hy is nie, maar sy beskermingsdrang neem oor wanneer hy die beeldskone Bianca ontmoet. Dié soektog van haar is gevaarlik en sy gaan iemand nodig hê om haar by te staan as sy die waarheid van die watersiekte wil ontbloot.- Shop: buecher
- Price: 2.99 EUR excl. shipping
-
Teëspoed is jou voorspoed [Adversity Is Your Prosperity]: 10 Eenvoudige maniere om in jouself te belê vir voorspoed en geluk [10 Simple Ways to Invest in Yourself for Prosperity and Happiness] , Hörbuch, Digital, ungekürzt, 342min
Waarskuwing: Moenie na die boek luister as jy dink jy is perfek en dat die teëspoed wat jy vandag ervaar iemand anders, die regering of, nog erger, die wêreld se skuld is nie!“Hierdie is ? boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jý moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed.” - Bertus Steenkamp Met tien eenvoudige beleggings in jouself gaan jy leer hoe Bertus miljoene rande se skuld, SARS-probleme, oorwerktheid, depressie, stresvolle omstandighede, ? dik gat en ’n groot pens agtergelaat het. Vandag is sy omstandighede heeltemal anders:Bertus het ? positiewe netto waarde, met meer bates as laste.Hy het geen slegte skuld nie.Hy is die eienaar van verskeie suksesvolle besighede.Hy werk produktief en spandeer meer tyd saam met sy gesin.Bertus geniet die lewe in Suid-Afrika.Hy help mede-entrepreneurs in Suid-Afrika en is die stigter van Afrineurs.Please note: This audiobook is in Afrikaans. ungekürzt. Language: English. Narrator: Marius Ferreira. Audio sample: https://samples.audible.de/bk/acx0/235495/bk_acx0_235495_sample.mp3. Digital audiobook in aax.- Shop: Audible
- Price: 9.95 EUR excl. shipping
-
Deichman Bjørvika: Oslo Public Library
In einer Welt, in der Informationen unbegrenzt online zugänglich sind, muss die Rolle von Bibliotheken neu überdacht werden. Die neue öffentliche Bibliothek in Oslo ist ein herausragendes Beispiel dafür. Im Gegensatz zur traditionellen Vorstellung von Bibliotheken als Archive stellt dieses imposante Gebäude der beiden Architekturbüros Lundhagem und Atelier Oslo eine radikale Interpretation der Bibliothek als lebendigen Ort der Begegnung und des Verweilens dar - eine neue Art von öffentlichem Raum. Mit seinen beeindruckendenMultimediadiensten und einer unaufdringlichen, einladenden Umgebung ist Deichman Bjørvika bereits zu einem kulturellen, sozialen und intellektuellen Zentrum geworden. Dieses Buch dokumentiert detailliert den Entwurfs- und Bauprozess, von den ersten Entwürfen der Architekten bis zur Eröffnung des fertigen Gebäudes. Essays der Schriftstellerin Elif Shafak und der langjährigen Bibliotheksdirektorin Liv Sæteren erläutern die Bedeutung von Bibliotheken als integrative gesellschaftliche Kraft. Niklas Maak würdigt die Osloer Stadtbibliothek aus der Perspektive der Architekturkritik. Fotoessays von Iwan Baan, Einar Aslaksen und Hélène Binet fangen Architektur und Atmosphäre des beliebten neuen öffentlichen Raums der Stadt ein.- Shop: buecher
- Price: 32.99 EUR excl. shipping
-
Spitzweg
Ein Kunstdiebstahl aus Liebe»Ich habe mir nie viel aus Kunst gemacht.« Als zufriedener Kunstbanause offenbart sich der Erzähler zu Beginn und berichtet davon, wie Carl, bewunderter Freund, ihn mit seiner Spitzweg-Begeisterung vom Gegenteil überzeugt. In der Mitte des Geschehens: eine Dreiecksbeziehung, ein hochbegabtes Mädchen und der verräterische Diebstahl eines Gemäldes. Durch raffinierte Rachepläne wird die Schülerfreundschaft auf ihre schwerste Probe gestellt.Eckhart Nickel erzählt wie in »Hysteria« die Geschichte einer Obsession: War darin von der Natur nur noch künstliche Reproduktion übrig, wird nun die Kunst zur zweiten Natur des Menschen.Eine raffinierte Kritik an der Bildvergötterung der sozial verwahrlosten Digitalgesellschaft und ihrer allmächtigen Instagrammatik.»Drei Schüler fliehen aus der banalen Realität in die Welt der Kunst und drohen sich darin zu verlieren: 'Spitzweg' ist die Geschichte einer frühen Liebe, ein literarisches Vexierspiel und ein Bildungsroman, der das Zauberhaft-Verrückte der Romantik in unsere kontrollbesessene Gegenwart holt ... Eckhart Nickel ist ein fantastischer Erzähler! « Niklas Maak- Shop: buecher
- Price: 22.70 EUR excl. shipping
-
Om beter te kan moor (eBook, ePUB)
Meer as vyf jaar gelede het die gevaarlike David Francke uit aanhouding ontsnap en na Botswana gevlug. Vir sy ma, Klara, troos die hoop dat hy waarskynlik teen dié tyd al dood is haar waar sy in Amerika woon. Maar dan is daar 'n oproep uit Suid-Afrika wat die mat onder Klara se voete uitruk. Kan dit wees dat haar wreedaard van 'n seun 'n halfbroer het waarvan sy nie geweet het nie? Wanneer die lyk van 'n jong vrou langs die see by Strand gevind word, begin kaptein Beyers van der Rheede en sy span onmiddellik na haar moordenaar soek. Maar toe dogtertjies begin verdwyn, is dit duidelik dat hulle nie hier met 'n groentjie te doen het nie. Is dit dieselfde moordenaar? Op Coetzersdal word kaptein André Coghran deur die spoke van die verlede gery. Ook hý ontvang ¿ vreemde oproep. Gaan hy uiteindelik vir David vastrek? Tussendeur op Gordonsbaai kan die jong musikant, Katherina, nie besluit hoekom die aantreklike nutsman, Hechter Stander, se attensies haar kriewelrig maak nie.- Shop: buecher
- Price: 8.95 EUR excl. shipping
-
Volledige Gids Om Groot Geld Te Maak En vinnig Ryk Te Word. (eBook, ePUB)
Hierdie boek sal jou toelaat om baie geld te verdien en ryk te word binne 'n paar maande of jare. Dit sal afhang van hoeveel tyd jy aan jou projekte bestee. Deur al die stappe in hierdie boek te volg, sal jy geld verdien, maar nie almal sal gelyk wees in terme van die winste wat jy kan kry nie. Sommige tegnieke sal jou tientalle dollars bespaar. Ander sal jou honderde spaar. Vir die harde werk kan jy selfs duisende dollars binne ure verdien. Dit sal egter nie oornag gebeur nie. As jy met my metodes ryk wil word, sal jy dag en nag moet werk totdat jy die nodige elemente in plek gesit het om geld te verdien. Om jou eerste dollar te verdien is maklik, maar om duisende dollars te verdien is meer ingewikkeld. Daarom het ek hierdie boek aan jou beskikbaar gestel sodat jy vinnig ryk kan word. NS: Ek sal elke maand die boek bywerk om jou van nog meer inhoud te voorsien. Kom dus gereeld terug om die nuutste weergawe van die boek te kry.- Shop: buecher
- Price: 0.99 EUR excl. shipping
-
Hoe om 'n goeie kind groot te maak
Hoe om 'n goeie kind groot te maak: ab 5.99 €- Shop: ebook.de
- Price: 5.99 EUR excl. shipping
-
Maak geld deur beroemdes se handtekeninge en nog vele meer te versamel.
Maak geld deur beroemdes se handtekeninge en nog vele meer te versamel.: ab 2.81 €- Shop: ebook.de
- Price: 2.81 EUR excl. shipping
-
Maak geld deur alledaagse maklik-om-te-kry items te versamel
Maak geld deur alledaagse maklik-om-te-kry items te versamel: ab 2.71 €- Shop: ebook.de
- Price: 2.71 EUR excl. shipping