12 Results for : dié
-
Dié Kouénéyé:Le conducteur victime dans
Erscheinungsdatum: 04/2012, Medium: Taschenbuch, Einband: Kartoniert / Broschiert, Titel: Le conducteur victime dans le droit des accidents de la circulation, Titelzusatz: L'indemnisation du conducteur victime, Autor: Dié Kouénéyé, Hubert, Verlag: Editions universitaires europeennes EUE, Sprache: Französisch, Rubrik: Recht // Rechtsratgeber, Seiten: 172, Informationen: Paperback, Gewicht: 272 gr, Verkäufer: averdo- Shop: averdo
- Price: 51.29 EUR excl. shipping
-
Mint Dié, Lakhsara: Les tribulations d'une Gondwanaise
Erscheinungsdatum: 16.05.2020, Medium: Taschenbuch, Einband: Kartoniert / Broschiert, Titel: Les tribulations d'une Gondwanaise, Titelzusatz: A la recherche des lois perdues, Autor: Mint Dié, Lakhsara, Verlag: Editions L'Harmattan, Sprache: Französisch, Rubrik: Wirtschaft International, Seiten: 274, Informationen: Paperback, Gewicht: 375 gr, Verkäufer: averdo- Shop: averdo
- Price: 27.00 EUR excl. shipping
-
St-Dié-des-Vosges.Senones.Fraize 1:25 000
Erscheinungsdatum: 29.04.2020, Medium: (Land-)Karte, Titel: St-Dié-des-Vosges.Senones.Fraize 1:25 000, Auflage: 4. Auflage von 1920 // 4. Auflage, Verlag: IGN Frankreich, Sprache: Französisch, Schlagworte: Frankreich // Landkarte // Atlas, Rubrik: Karten // Stadtpläne, Europa, Maßstab: 25000, Reihe: IGN Amtliche Topographische Wanderkarten Serie Bleue (Nr. 3617), Gewicht: 107 gr, Verkäufer: averdo- Shop: averdo
- Price: 17.19 EUR excl. shipping
-
Dié:Théâtre du Rond-Point : Etude d'une
Erscheinungsdatum: 08.10.2016, Medium: Taschenbuch, Einband: Kartoniert / Broschiert, Titel: Théâtre du Rond-Point : Etude d'une programmation, Autor: Dié, Noémie, Verlag: Editions universitaires europeennes EUE, Sprache: Französisch, Rubrik: Theater // Ballett, Film, Fernsehen, Seiten: 52, Informationen: Paperback, Gewicht: 94 gr, Verkäufer: averdo- Shop: averdo
- Price: 33.09 EUR excl. shipping
-
Berger, Gérard: Une lettre par jour
Erscheinungsdatum: 20.05.2020, Medium: Taschenbuch, Einband: Kartoniert / Broschiert, Titel: Une lettre par jour, Titelzusatz: Correspondance de Joannès Berger, poilu forézien, avec sa famille (1913 -1919) - Epoque II de Legé (Loire inférieure) à Saint dié (Vosges) Septembre 1915 à août 1916, Autor: Berger, Gérard, Verlag: Editions L'Harmattan, Sprache: Französisch, Rubrik: Geschichte // Neuzeit, Seiten: 422, Informationen: Paperback, Gewicht: 729 gr, Verkäufer: averdo- Shop: averdo
- Price: 40.00 EUR excl. shipping
-
Kümmerly & F.Outdoorkte.Els.006 Denon
Erscheinungsdatum: 31.12.2013, Einband: Gefalzt, Titelzusatz: Outdoorkarte: Wandern/Rad, Elsass/Vogesen 1:35 000, Bl 6, wasserfest, Inkl. Karte für Smartphone, Dt/engl, Kümmerly+Frey Outdoorkarten Frankreich, Verlag: Kümmerly + Frey, Co-Verlag: Geographischer Verlag, Sprache: Deutsch, Schlagworte: Le Climont // Le Donon // Obernai // Outdoorkarte // Rad // St-Dié-des-Vosges // Vogesen // Wandern, Produktform: Karte, gefaltet, Format: 0.6 x 20 x 12.4 cm, Gewicht: 97 gr, Verkäufer: averdo- Shop: averdo
- Price: 6.95 EUR excl. shipping
-
Beste Bianca (eBook, ePUB)
Doktor Bianca Dempsey is 'n vrou wat antwoorde soek. Sy ontdek dat iets in die water die mense in haar gemeenskap siek maak en is vasbeslote om agter die kap van die byl te kom. Sy ontmoet 'n aantreklike vreemdeling tydens 'n verkenningsekspedisie wat aanbied om haar te help. Haar kop sê nee, maar haar hart weier om te luister. Dié man lyk darem nie of hy geheime het nie. Ryno is nie wie hy sê hy is nie, maar sy beskermingsdrang neem oor wanneer hy die beeldskone Bianca ontmoet. Dié soektog van haar is gevaarlik en sy gaan iemand nodig hê om haar by te staan as sy die waarheid van die watersiekte wil ontbloot.- Shop: buecher
- Price: 2.99 EUR excl. shipping
-
Die blou van onthou [The Blue Remembered] , Hörbuch, Digital, ungekürzt, 760min
Hierdie publikasie van Marita van der Vyver is ʼn wydstromende rivier van ʼn roman, ʼn boek wat die leser onderdompel en omrol en maal in sy kolke van stemme en geskiedenis en oeroue hunkerings. Die verhaal word vertel vanuit die perspektief van drie opeenvolgende generasies – drie vroue wat reageer op mekaar en hul tyd. Hulle lewe in spanning, tussen weggaan en moet bly, en tussen vergeet en móét onthou, omdat onthou die enigste skakel is wat hulle nog met die oerbron van hul bestaan verbind. Dié skakel in die verhaal word verskaf deur Colette Cronjé, die oudste van die vroue wat as t' ware na die oorsprong teruggedwing word wanneer sy ʼn brief ontvang van haar lank verlore kleindogter, Tina. Deur dié onverwagse kontak begin Colette onthou, en sy begin vertel, want Tina is op die spoor van die familiegeskiedenis – en onderweg na Portugal, waar alles begin het. ʼn Leeftyd lank het Colette dit reggekry om daardie vroeë episode te verdring. Nou word sy gedwing om dit wat sy destyds so jubelend in haar joernaal beskryf het, opnuut in herinnering te roep. Sy word weer gekonfronteer deur Tina se biologiese ma, háár dogter, se desperate verset teen haar herkoms, haar kultuur, die land se politieke bestel. En dit ruk haar terug na die omstandighede wat haar jare gelede alle kontak met haar kleinkind ontneem het. Wanneer haar ouers kort ná mekaar sterf, spoor Tina haar bejaarde ouma op en laat haar vertel: Van Portugal. Van haar dogter, Nandi, wie se verset so ver gestrek het dat sy haar kind laat aanneem het en alleen oorsee is om te sterf. En die verhaal wat sy hoor, laat Tina besluit om terug te loop op die spore… in die hoop om haar herkoms op sy felste te belig. Die blou van onthou is deels ʼn Afrikanergeskiedenis, deels die geskiedenis van ʼn bepaalde familie. Marita van der Vyver laat jou vir hierdie familie soveel omgee dat hulle geskiedenis ten slotte voel soos jou eie – deur nuwe oë gesien. Please note: This audiobook is in Afrikaans. ungekürzt. Language: English. Narrator: Anna-Mart van der Merwe. Audio sample: https://samples.audible.de/bk/nbps/000025/bk_nbps_000025_sample.mp3. Digital audiobook in aax.- Shop: Audible
- Price: 9.95 EUR excl. shipping
-
Kleine Paradys (eBook, ePUB)
Katryn soek nie 'n nuwe man nie. Sy is gelukkig om vir ewig Paul se weduwee te wees, al het hy haar hart gebreek. Die man wat langs haar plaas, Kleine Paradys, intrek, is egter nie net enige man nie. Nee, hy's 'n sexy dokter wat niks van boer af weet nie en sy word gereeld na sy plaas ontbied om te kom help met 'n krisis. Axel weet sy beeldskone buurvrou het geheime, maar dit gaan hom nie afskrik nie. Hy het immers Soete Waters gekoop sonder om enigiets van boerdery te weet. Hy sal haar net moet oortuig dat hulle nie só verskillend is nie. En dat sy eerder vir hom moet kies as haar ander buurman. Dié mag dalk alles van die plaas weet, maar hy weet niks van vroue nie.- Shop: buecher
- Price: 2.99 EUR excl. shipping
-
Om beter te kan moor (eBook, ePUB)
Meer as vyf jaar gelede het die gevaarlike David Francke uit aanhouding ontsnap en na Botswana gevlug. Vir sy ma, Klara, troos die hoop dat hy waarskynlik teen dié tyd al dood is haar waar sy in Amerika woon. Maar dan is daar 'n oproep uit Suid-Afrika wat die mat onder Klara se voete uitruk. Kan dit wees dat haar wreedaard van 'n seun 'n halfbroer het waarvan sy nie geweet het nie? Wanneer die lyk van 'n jong vrou langs die see by Strand gevind word, begin kaptein Beyers van der Rheede en sy span onmiddellik na haar moordenaar soek. Maar toe dogtertjies begin verdwyn, is dit duidelik dat hulle nie hier met 'n groentjie te doen het nie. Is dit dieselfde moordenaar? Op Coetzersdal word kaptein André Coghran deur die spoke van die verlede gery. Ook hý ontvang ¿ vreemde oproep. Gaan hy uiteindelik vir David vastrek? Tussendeur op Gordonsbaai kan die jong musikant, Katherina, nie besluit hoekom die aantreklike nutsman, Hechter Stander, se attensies haar kriewelrig maak nie.- Shop: buecher
- Price: 8.95 EUR excl. shipping